Icchak Cukierman

Icchak Cukierman
Icchak Cukierman op 3 Mei 1961 in Jerusalem, Israel
Gebore13 Desember 1915
Sterf17 Junie 1981
Lohamei ha getaot, Noordelike distrik, Israel

Icchak Cukierman (1915–1981), kodenaam "Antek", en ook bekend onder die Engelse spelling Yitzhak Zuckerman, was een van die leiers van die Warskou Ghetto Opstand tydens die Tweede Wêreldoorlog.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search